top of page

CHANTÉ & BOETA

13 April 2024

Ons Troudag

ONS TROUDAG

"My tomorrows are all yours."

Hiermee word jy hartlik uitgenooi na die troue van
Chanté Jordaan en Boeta Hamman

WANNEER

Saterdag, 13 April 2024
Gaste arriveer | 15h00
Seremonie begin |15h30
Troue eindig rondom 02h00

VENUE

Cherry Glamping
Elgin, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Sien aanwysings

FYNER DETAIL

Metgesel en kinders slegs per formele  uitnodiging.
Kontantkroeg met kaartfasiliteite beskikbaar.

C_B-193.jpg

I thank God every time

I think of you.

- Philippians 1:3

KLEREDRAG

wat kan ons aantrek?

SEMI-FORMEEL
Dames: Kleurvol
Mans: bruin chino broek, wit kraaghemp

COLOUR PALETTE.png
KLEREDRAG
SKEDULE

NAWEEK SKEDULE

hier is hoe dinge gaan verloop

12.04.2024

Vir die gaste wat Vrydag arriveer:
18h00 braai by Dennebos, Cherry Glamping
(verdere inligting sal volg)

13.04.2024

09h00 Koffie & beskuit word voorsien
15h30 Seremonie begin

C_B-178.jpg
STAY & TRAVEL

NAWEEK VERBLYF

as jy wil oorslaap op die venue

Daar is plek vir al 150 gaste om op die venue te bly in die Glamping tente.
Sien akkommodasie hier.

Koste van tente:
2 persone vir 1 aand | R2650 (R1325 pp)

2 persone vir 2 aande | R3650 (R1825 pp)

“Check in” | Enige tyd
“Checkout” | 10h00

Verdere inligting in verband met betaling van glamping akkomodasie sal gekommunikeer word sodra die RSVPs ontvang is.

Geskenk Idees

TROUWENSE

as jy gewonder het oor 'n geskenk

Die heel grootste geskenk is julle teenwoordigheid by ons spesiale dag.

Sou jy ‘n geskenkie wou koop, spaar jouself die baie loop.

Bêre die nootjie in die kas, en kom gooi dit in die huwelikstas.

Klik hier vir bank besonderhede.

RSVP DATUM

kom vier saam met ons die liefde

Laatweet ons asseblief of julle ons spasiale dag sal kan bywoon voor of op 13 Januarie 2024.
Dui asseblief aan of jy die Vrydagaand gaan bywoon.

Indien julle enige verdere vrae het kontak gerus vir:
Chanté | 081 465 6669 of Boeta | 082 215 5225

RSVP
bottom of page