top of page

CARI & LUDI
die maand van maart
ONS STORIE
waar alles begin het
19 Des 2024
1ste koffie date by Greenside kwekery. Na 4ure het hulle ons amper daar toegesluit.
16 Mar 2025
Ludi vra haar oor die foon om met hom in 'n “romantiese verhouding” te wees! Dit is 'n ware verhaal!
31 Mar 2025
Amptelik sy “Carimine”
17 Aug 2025
Na 'n naweek trip saam haar BFF, vang hy haar ontkant en vra haar om sy vrou te word.
30 Jun 2025
Die groot toets: Ons eerste trip saam vriende na Kgalagadi. 100% slaag syfer.
14 Mar 2026
Uiteindelik gaan sy “trou” met die man wat God vir haar gestuur het! Rut 1:6
Storie

“We love because He first loved us.”
1 John 4:19




1/6
ONS TROUDAG
ons virewig begin hier
Twee lewens, twee harte, twee siele word een. Kom deel in die vreugde wanneer ons een word voor God!
#VirAltydNeethling
SATERDAG,
14 MAART 2026
Gaste arriveer 15h00
Seremonie begin stiptelik 15h30
by Pepper Tree Venue
Plot 5 Kenilworth Kenilworth, Bloemfontein, 9300
Aanwysings
Our Wedding Day
Details
BESONDERHEDE
meer oor ons vreugde fees
Kontantkroeg met kaartfasiliteite is beskikbaar.
Ons groot dag is vir ons ’n viering van liefde en ’n oomblik om dit saam met dié wat naby aan ons harte lê te vier. Om die dag intiem en betekenisvol te hou, is ons gaste met sorg gekies. Kinders en metgeselle is slegs genooi indien hul name op die uitnodiging verskyn.
Daar is akkommodasie beskikbaar by die venue (6 kamers).
Kontak gerus admin@peppertreevenue.co.za | 064 706 2674
die kleredrag
Hou dit asseblief elegant.
’n Spoggerige en kleurvolle uitrusting vir ’n stylvolle Neethling Makietie.
Dames: Kleurvol, geen wit
Mans: Geen denims of plakkies.
TYDLYN
hoe dinge gaan verloop
15H30
Seremonie
18H45
Onthaal: Koek sny & Eerste Dans
00H00
Troue Eindig
16H30
Familie Kiekies, Happies & Drankies
20H30
Makietie Fees
SCHEDLE

“I have found the one whom my soul loves.”
Song of Solomon 3:4
TROUWENSE
wenk vir 'n geskenk
Sou u n geskenkie wou koop,
spaar uself die baie loop.
Bêre die nootjie in die kas
en kom gooi dit in ons “wittebrood” tas.




1/5
Wense
RSVP
bottom of page






















