top of page
RUAN & BEANCA
die maand van November
1/3
SAAM IS
STERKER
ons
Saam is ons sterker
want langs mekaar mag ons droom
oor ons elkeen se prentjie
en ons paadjie saam
wat lankal in die
sterre vir ons uitgelê is
deur die jare sal ons liefde
wind en weer weerstaan
soos 'n wilde veldblom in die woestyn
en altyd sy kop na bo draai vir hulp
ek en jy word hier 'n ons
voor almal wie ons liefhet
en ons sal mekaar bly eer
tot die maan eendag uitbrand
- kaalwoorde
- 1 Johannes 4:16
"Ons ken die liefde wat God vir ons het en ons glo daarin. God is liefde; wie in liefde bly, bly in God en God bly in hom."
Ons Troudag
JY WORD
UITGENOOI
hartlik
Jy word hartlik uitgenooi na ons, Ruan en Beanca, se bruilofsfees waar ons in die huwelik verbind sal word.
SATERDAG,
09 NOVEMBER 2024
Gaste arriveer 15h30 | Seremonie begin 16h00
die venue
Rosemary Hill Wedding Venue
R964, Pretoria, 0001
+- 2km grondpad tot by die venue se hek.
Aanwysings
Sien Rosemary Hill padkaart
Fyner details
DIE FYNER
detail
troudag
Slegs volwassenes is genooi
Metgesel slegs per uitnodiging
Kontant kroeg – slegs kaart fasiliteite beskikbaar.
Vir die gaste wat op die perseel oorbly is daar ontbyt die volgende oggend.
+- 2km grondpad tot by die venue se hek.
FORMEEL
Vir die dames, vloer lengte rokke en vir die mans pakke en dasse.
die kleredrag
1/3
1/3
VERBLYF
opsies
Guesthouse @56
072 486 8877
5,9km vanaf venue
​
3km vanaf venue
​
082 300 8877
2.8km vanaf venue
​
083 285 4524
2.5km vanaf venue
VERBLYF
ons trou
wense
detail
Die heel grootste geskenk is julle teenwoordigheid by ons spesiale dag.
Sou jy ‘n geskenkie wou koop,
spaar jouself die baie loop.
Bêre die nootjie in die kas,
en kom gooi dit in die huwelikstas
1/3
KOM VIER
die liefde
SAAM
RSVP asseblief voor of op 1 September 2024.
Ons sien uit om ons spesiale dag saam met jou te vier!
1/3
WENSE
RSVP
bottom of page