top of page

Mareon + Pierre

01.11.2023
55.jpg

“En as ek die dag my hand in joune sit, sal ek my padkaarte bere met die wete: my reise opsoek na jou is nou verby”

– Antjie Krog

Ons  troudag

Deur liefde het ons mekaar gevind en deur liefde word ons in die eg verbind.

Hiermee word u hartlik uitgenooi na die huweliksbevestiging van

Mareon Basson

dogter van Gideon en Betsie Basson

en

Pierre Visser

seun van Van Zyl en Carina Visser

WANNEER
WAAR

Woensdag, 1 November 2023

15h30 vir 16h00

Goedgeleven

Klipheuwel Rd, Durbanville, Cape Town, 7550

Aanwysings

KLEREDRAG

Semi-Formeel

(Asseblief geen denim)

‘n Vriendelike versoek aan die dames om asseblief geen wit uitrustings te dra nie

BELANGRIKE INLIGTING

+ Kontantkroeg met kaartfasiliteite beskikbaar

+ Ongelukkig geen kinders

+ Metgesel slegs per uitnodiging

Our Wedding Day

Troudag skedule

Page 1.png
15:30
16:00

Seremonie

16:30
18:00
17:00

Fotos

Gaste arriveer

Drankies + geselsies

Onthaal

Skedule

Geskenk idee

Sou u ‘n geskenkie wou koop,

spaar u self die baie loop.

Uit groot waardering vir ons vol spens,

versoek ons eerder ‘n geldjie vir ons spaarvarkie se pens.

Geskenk Idees
Rsvp

RSVP

RSVP asseblief oor WhatsApp.

(Metgesel slegs per uitnodiging)

bottom of page