top of page
anzelle
+armand


12 oktober 2024
Our story

liefdesverhaal
ons

Eerste ontmoeting (Potch Jool)
01.02.2019
Eerste “River” date
01.04.2021
Gekys
28.05.2021
06.09.2021
Aanhouer wen & die vuur vat vlam
06.03.2021
Eerste soen
25.04.2021
Armand trek Kaap toe
16.06.2021
Anzelle trek Kaap toe
Eerste oorsese trip saam
01.09.2023
Eerste huis
12.04.2024
21.03.2024
Raak verloof
12.10.2024
Troudag
Ons Troudag
datum
Saterdag, 12 October 2024
15h30 vir 16h00
venue
Bakenhof Wedding Venue
R45, Wellington, Cape Town, 7654
Aanwysings
fynere details
Metgesel en kinders slegs per formele uitnodiging.
Kontantkroeg met kaartfasiliteite beskikbaar.
Laai asseblief enige fotos van ons feesvier naweek op hierdie link & gebruik die #WildWillerDeVilliers skakel op sosiale media.
Sien asseblief naweek akkommodasie opsies beskikbaar.

feesvieringe
die
Kleredrag

kleredrag
die
formeel
Dames: Swart & Formeel
Mans: Bruin chino broek & wit kraaghemp of Swart broek & wit kraaghemp

Skedule
Geskenk Idees
verrigtinge
die

Seremonie begin
16H00
Aandete
19H30
15H30
Gaste arriveer
17H00
Canapés
20H30
Partytjie tyd!

trou wense
ons
geskenk wenk
Die heel grootste geskenk is julle teenwoordigheid by ons spesiale dag.
'n Geskenkie is glad nie oorbodig,
maar 'n geldjie is meer wat ons benodig.
Sien bank besonderhede hier

partytjie begin
laat die
rsvp datum
RSVP asseblief voor of op 12 Junie 2024.
Ons sien uit om saam met jul ons groot dag te vier!

#WildWillerDeVilliers
Rsvp
bottom of page