top of page

ALEXA & NICO

09 Maart 2024

Ons Troudag

ONS TROUDAG

jy word hartlik uitgenooi

Saam met hul ouers, nooi Alexa Haasbroek en Nico Snyman jou met groot opwinding uit na hul groot dag

WANNEER

Saterdag, 09 Maart 2024
Gaste arriveer | 15h30
Seremonie begin | 16h00

VENUE

The Venue at Pearl Mountain
Upper Long Street, Pearl Mountain Estate, Paarl, 7646
Sien aanwysings

FYNER DETAIL

Metgeselle slegs per uitnodiging.
Geen kinders asseblief.
Kontantkroeg met kaartfasiliteite beskikbaar.

Alexa&Nico_Engagement-2.jpg

DIE KLEREDRAG

wat kan ek aantrek?

FORMEEL

Dames kan midi / maxi rokke of broekpakkke dra - Geen wit of cream rokke
Mans kan asseblief ‘n pak met ‘n das en netjiese skoene dra
Hou asseblief jou sneakers vir die dansvloer!

DRESS CODE ILLUSTRATIONS.png
KLEREDRAG
SKEDULE

TROUDAG SKEDULE

hoe die dag gaan verloop

Page 1.png

15h30

Gaste arriveer

17h00

Drankies

20h00

Tyd vir lekker eet

00h30

Laaste rondtes

16h00

Seremonie

19h00

Onthaal

21h00

Tyd vir lekker kuier

01h00

Tyd vir huistoe gaan

Alexa&Nico_Engagement-31.jpg
STAY & TRAVEL

AKKOMMODASIE

waar kan ek oorbly?

Madeliefie Guesthouse
6 min - 2.5km
Bespreek

Lemoenkloof Guesthouse
6 min - 2.8km
Bespreek

Olive Tree Lodge - Lemoenkloof
6 min - 2.7km
Bespreek

5 Konings Guesthouse
5 min - 2.1km
Bespreek

Little Oak Garden Cottages
6 min - 3.2km
Bespreek

The Orange Bowl
6 min - 2.6km
Bespreek

Grande Roche
12 min - 6.3km
Bespreek

Paarl Mountain Lodge
9 min - 6.6km
Bespreek

Cana Estate
9 min - 5.2km
Bespreek

Nine Oaks Guesthouse
8 min - 4.7km
Bespreek

Belmonte B&B
9 min - 3.4km
Bespreek

VERVOER

Neem asseblief kennis dat Uber nie ‘n opsie in die Paarl is nie. Tref asseblief alternatiewe vervoer reëlings.

Geskenk Idees

TROUWENSE

as jy gewonder het oor geskenke

Die heel grootste geskenk is julle teenwoordigheid by ons spesiale dag.
Sou jy ‘n geskenkie wou koop, spaar jouself die baie loop.
Bêre die nootjie in die kas, en kom gooi dit in die huwelikstas.

Klik hier vir bank besonderhede.

kom vier saam met ons die liefde

RSVP DATUM

Laatweet ons asseblief voor of op 30 Januarie 2024 of jy ons troudag sal bywoon.

Vir enige navrae kontak gerus vir
Alexa: 073 253 5549
Nico: 072 932 5720

RSVP
bottom of page