top of page

JOHAN

& ALANA

die maand van desember

Wedding day

ons virewig begin hier

ONS TROUDAG

Deur liefde het ons mekaar gevind en deur liefde word ons in eg verbind.
Johan Koegelenberg en Alana Viljoen,
tesame met hul ouers, nooi jou hartlik uit na hul huweliksbevestiging.

SATERDAG,
6 DESEMBER 2025

Gaste arriveer om 15h30  |  Seremonie begin om 16h00

by The Key Venue
Langverwagten Pad, Robertson, 6705
Aanwysings

ALANA_JOHAN_ENGAGEMENT-44.jpg

“EN AS EK DIE DAG MY HAND IN JOUNE SIT, SAL EK PADKAARTE BÊRE MET DIE WETE: MY REISE OP SOEK NA JOU, IS NOU VERBY.”

Antjie Krog

Detail

meer besonderhede

FYNER DETAIL

Kontant kroeg, wyn, koeldrank en bier sal voorsien word deur die loop van die aand.
Metgesel slegs per uitnodiging.
Ons versoek vriendelik dat geen kinders ons troue bywoon nie.

Ons versoek dat ons gaste swart formele kleredrag dra.

DRESS CODE.png

hoe dinge gaan verloop

DIE TYDLYN

WEDDING SCHEDULE.png

15H30
Gaste Arriveer

17H00
Happies & Drankies

20H30
Partytjietyd!

16H00
Die Seremonie

18H30
Onthaal

00H00
Troue Eindig

waar jy kan oornag

DIE VERBLYF

ROBERTSON
Robertson Small Boutique Hotel
The Grand Hotel
Gubas De Hoek

MCGREGOR
Temenos Retreat
Chalcedony Guest House
Maggie's Gift

Sien meer akkommodasie opsies hier.

Indien jy besluit om die naweek oor te bly en dinge soek om te doen, kan jy die skakel gebruik om die Be-Local app af te laai om te sien wat in en om Robertson aangaan.

Verblyf
ALANA_JOHAN_ENGAGEMENT-39.jpg

“DIT IS MET JOU MET WIE EK ‘N BOOM SAADJIE WIL PLANT, EN EENDAG AS ONS GRYS IS ONDER DIT TE KAN SIT.”

Anro Schutte

as jy ons wil bederf

TROUWENSE

We’ve been together a year or two
and we don’t really need anything new.
Yet if a gift is your intention,
we thought we would mention,
we would love some pennies to put in our pot,
for our future together, after tying the knot.
But please remember, what means the most,
is that you are with us to raise a toast!

Sien bankbesonderhede hier.

Wense

met ons die liefde

KOM VIER SAAM

RSVP asseblief voor of op 31 Julie 2025.
Elke gas moet individueel die vorm invul met jou keuse van hoofgereg en dieetvereistes.

Gebruik die vorm as jy enige verdere vrae het, en ons sal terugkom na jou!

RSVP
EB.png

Designed by Weddings by EB

bottom of page