top of page

ADRI & MARTIN

25.10.2025

vir ewig begin hier

FEESVIERING

Kom deel in die huweliksbevestiging en feesvieringe as
Adri Uys en Martin Rossouw in die huwelik verbind word

Saterdag, 25 Oktober 2025

Gaste arriveer om 15h00
Seremonie begin om 15h30

die venue

Kaleo Gasteplaas

Malabar Plaas, Koue Bokkeveld
Aanwysings

Ons Troudag
Martin+Adri-250.jpg

FYNERE
BESONDERHEDE

meer oor ons troudag

Metgeselle slegs per uitnodiging.

Alhoewel ons lief is vir julle kleintjies, is hierdie ongelukkig 'n geleentheid slegs vir volwassenes.

die kleredrag

Ons versoek dat ons gaste asseblief semi-formele kleredrag aantrek.

Martin+Adri-44.jpg

vir die naweek

VERBLYF

Die verblyf op die venue is ongelukkig reeds vir familie bespreek. Daar is ‘n paar verblyf opsies beskikbaar naby Kaleo Gasteplaas.

Boplaas Landgoed Gastehuis
023 317 0040 | info@boplaas1743.co.za
Webtuiste

Houdenbek Gastehuis
083 661 9912 | johalet@mb-net.co.za
Webtuiste

Kaleo Kampering
082 922 8967 | stay@kaleomanor.co.za
Webtuiste

Sien meer verblyf opsies hier.

Martin+Adri-105.jpg
Detail
Verblyf
Martin+Adri-133.jpg

Hebrews 13:4

“Let marriage be held in honor among all.”

Geskenk Idees

as jy ons wil bederf

TROUWENSE

Ons familie en vriende se teenwoordigheid is vir ons klaar ‘n groot geskenk!

Sou u ‘n geskenkie wou koop,
Spaar uself die baie loop.
Bêre die nootjie in die kas.
En kom gooi dit in die huwelikstas!

As jy verkies om te EFT, sien asseblief ons bankbesonderhede hier.

Martin+Adri-210.jpg

saam met ons die liefde

KOM VIER

RSVP asseblief voor of op 22 Augustus 2025.
Ons sien uit om die liefde saam met julle te vier!

RSVP
EB.png

Designed by Weddings by EB

bottom of page