top of page

ZINIKA

&DYLAN

IMG_5191.JPG
IMG_5190 (1).JPG

ONS
TROUDAG

Jy word hartlik uitgenooi na ons bruiloffees waar ons in die huwelik verbind sal word. Twee lewens, twee harte, twee siele word een.

#ReadytobeRust

Wanneer

Saterdag, 18 November, 2023

Gaste arriveer om 14h30

Gaste neem sitplekke in om 14h45

Seremonie begin om 15h00

Waar

Sweethome Weddings and Functions

Sweethome Farm, R624, Eston, 3740, South Africa

Aanwysings

Kleredrag

Formeel

Fyner details

Kontant kroeg met kaartfasaliteit.

Metgesels slegs per uitnodiging. 

Eie drank kan saamgebring word slegs vir Vrydag aand se braai.

Our Wedding Day
IMG_5188.JPG

NAWEEK SKEDULE

Vrydag

Gaste is welkom om Vrydag te arriveer indien so,kom geniet ‘n rustige bring en braai saam die bruidspaar om 18:00 by Sweethome se boma.

Saterdag

Seremonie begin 14:30 vir 15:00

DSC_0559.JPG
Dress Code
Accommodation
DSC_0500.JPG
IMG_5187.JPG
DSC_0614.JPG

NAWEEK VERBLYF

Verblyf by die onthaal is ongelukkig beperk. Daar is verskeie akkomodasie opsies in die omgewing beskikbaar. Ons stel voor dat mense so gou moontlik boek.

Gilly’s Accomodation

Angels Way Farm

Eston Farm B&B

Orchards B&B

Insingizi Lodge&Spa

DSC_0608_edited.jpg
Honeymoon wishes

TROU
WENSE

Geskenk idee

Ons nessie is klaar geveer, maar 'n

geldjie sal ons baie waardeer!

DP RUST

FNB TJEK REKENING

TAK-KODE 250655

6274 7502 559

VERWYSING : JOU NAAM

DSC_0457.JPG
DSC_0547.JPG

RSVP
DATUM

Vier saam ons

RSVP asseblief voor of op 16 Oktober 2023.

bottom of page