top of page

& YOLANDÈ

JANDRÉ

28 September 2024

LIEFDE

ONS LIEFDESVERHAAL

waar alles begin het

Page 1.png

05/10/2019
Eerste funksie saam

08/05/2020
Eerste koffie-date
terug in Namibië

06/04/2021
Begin werk saam

01/06/2020
“Gekys”

29 05/2021
Eerste hond: Stompie

19/09/2021
Verhuis na Stampriet

05/05/2023

Verloof

17/08/2021
Tweede Hond: Layla

09/07/2022
Eerste toer saam
na Suid-Afrika

28/09/2024
Trou dag

"Where you go I will go and
where you stay I will stay."

Ruth 1:16

Our Wedding Day

ONS TROUDAG

kom vier die liefde

Deur liefde het ons mekaar gevind en deur liefde word ons in eg verbind. Jy word hartlik uitgenooi om ons spesiale dag saam met ons te deel.

WANNEER

Saterdag, 28 September 2024
Gaste arriveer om 15h45
Seremonie begin 16h15

WAAR

Sandune Game Lodge
Farm 224, C22 Road, Gobabis, Namibia
Aanwysings

FYNER DETAIL

Metgesel en kinders slegs per formele uitnodiging.
Kontantkroeg met kaartfasiliteite beskikbaar.

j&y-12.jpg
j&y-5.jpg
j&y-138.jpg

"I would rather spend one lifetime with you, than face all the ages of this world alone."

J. R. R. Tolkien

KLERE
j&y-17.jpg

DIE KLEREDRAG

wat kan ons aantrek?

DRESS CODE ILLUSTRATIONS.png

Semi-Formeel
Dames: Kleurvol
Mans: Bruin chino broek, wit kraaghemp

Accommodation

AKKOMMODASIE

waar kan ons oorbly?

Alle verblyfreëlings kan direk met Sandune Game Lodge getref word.

VERBLYF OPSIES:

Daar is chalets asook kampeergeriewe beskikbaar.

Kampeergeriewe:
Gaste het die opsie om eie kampeertoerusting te bring of klaar opgeslaande tente te bespreek.

Kontak Sandra by +264 81 143 7923  |  info@sandune.com.na

j&y-74.jpg
Honeymoon wishes

TROU WENSE

as jy wonder oor 'n geskenk

Die heel grootste geskenk is julle teenwoordigheid by ons spesiale dag.

`n Geskenkie is glad nie oorbodig,
maar `n geldjie is meer wat ons benodig.


Sien bankbesonderhede:
BANK WINDHOEK
Rekening naam : J van Wyk
Rekening Nommer : 2000602141
Branch Code : 481-471
Branch Name : Mariental
Savings Account


(Gebruik asseblief naam en van as verwysing sodat ons na die tyd daarvoor kan dankie sê.)

j&y-114.jpg
RSVP
j&y-16.jpg

RSVP DATUM

kom vier saam met ons

RSVP asseblief voor of op 28 Julie 2024.

As daar enige verdere vrae is, sien ons gereelde vrae blad om enige vrae te beantwoord. Indien jy ons troudag bywoon, sluit gerus by ons whatsapp groep aan vir verdere kommunikasie.

Ons sien uit om ons groot dag saam met julle te vier!

bottom of page