top of page
MONOGRAM.png
Wium&Tinneke-84.jpg

WAAR ALLES BEGIN HET

ons liefdesverhaal opgesom

Paarlberg was nog nooit so mooi soos die aand wat ek jou die eerste keer daar gesien het nie. Een van die min kere wat bulte uitdraf redelik maklik gekom het!

 

Min wetend dat die Here toe ook verdere planne gehad het om ons kort daarna in dieselfde Fitlife klas te laat oefen, Strooidak kerk te laat bywoon en Oude Chardonnay Estate bure te maak!

 

Mag ons vir altyd so oorgee en geniet net wat uit Sy hand uit kom.

Our Wedding Day

kom vier saam met ons fees

TINNEKE+WIUM

Jy word vriendelik uitgenooi na die troue van
Tinneke van Zyl & Wium Hattingh

DIE DATUM

Saterdag, 27 April 2024
Gaste arriveer 14h30
Seremonie begin stiptelik om 15h00

VENUE

Seremonie vind plaas by Strooidak NG Kerk, Paarl
Onthaal sal volg by The Venue, Pearl Mountain, Paarl

Wium&Tinneke-116.jpg
Wium&Tinneke-115.jpg
DETAIL
Wium&Tinneke-106.jpg

BIETJIE MEER OOR
ONS TROUDAG

KLEREDRAG

Formeel

FYNER DETAIL

Metgesel slegs per uitnodiging.
Asseblief geen kinders.
Kontantkroeg met kaartfasiliteite beskikbaar.

Wium&Tinneke-103.jpg

"en as ek die dag my hand in joune sit sal ek my padkaarte bêre met die wete: my reise op soek na jou is nou verby."

-  Antjie Krog.

Accommodation

waar om te bly

VERVOER+VERBLYF

Hier is 'n paar akkommodasie opsies naby aan The Venue at Pearl Mountain.
Daar is vele ander opsies beskikbaar op Airbnb en Lekkeslaap.

AKKOMMODASIE

Madeliefie Guesthouse | 6 min - 2.5 km
Lemoenkloof Guesthouse | 6 min - 2.8 km
Olive Tree Lodge - Lemoenkloof | 6 min - 2.7 km
5 Konings Guesthouse | 5 min - 2.1 km
Little Oak Garden Cottages | 6 min - 3.2 km
The Orange Bowl | 6 min - 2.6 km
Belmonte B&B | 9 min - 4.1 km
D'olyfboom Family Estate | 8 min - 3.4 km
Nine Oaks Guesthouse | 8 min - 4.7 km
Cana Estate | 9 min - 5.2 km
Paarl Mountain Lodge | 12 min - 6.6 km
Grande Roche | 12 min - 6.3 km

Sien meer opsies hier

Wium&Tinneke-98.jpg
Wium&Tinneke-96.jpg
Wium&Tinneke-103.jpg
Honeymoon wishes

TROUWENSE

as jy wonder oor 'n geskenk

Jou teenwoordigheid is ons grootste geskenk. Sou jy ons verder wou seën, sal kontant opreg waardeer word.

Sien bankbesonderhede

Wium&Tinneke-49.jpg
RSVP
Wium&Tinneke-2.jpg

kom vier saam met ons

RSVP DATUM

Ons sien uit om ons troudag saam met julle te vier!

bottom of page