TROUDAG
Die tyd het finaal aangebreek!
Deur liefde het ons mekaar gevind en deur liefde word ons in die eg verbind. U word hartlik uitgenooi na die huweliksbevestiging van Romario Swartz & Chanté Speelman.
November
Saterdag, 4 November, 2023
Gaste arriveer om 14h30
Seremonie begin om 15h00
The Key
Fyner details
Daar gaan 'n kontant kroeg met kaart fasiliteite beskikbaar wees. Geen drank sal by parkeer area toegelaat word nie.
Metgesel slegs per uitnodiging.
Alhoewel ons 'n sagte plekkie het vir julle kinders, is die geleentheid slegs vir volwassenes.
“Hulle is dus nie meer twee nie,maar een.Wat God dan saamgevoeg het, mag 'n mens nie skei nie”
-Matteus 19:6
Formeel
KLEREDRAG
Drankies
16h00 - Drankies en geselsies
Ons eet
18h30 - Aandete
Ons trou
15h00 - Seremonie
Mnr & Mev
17h30 - Verwelkom pasgetroudes
Ons dans
20h00 - Dans tot middernag
SKEDULE
Arriveer
14h30 - Gaste arriveer
Ons storie
Wat eens op ‘n tyd soos ‘n broer en suster bond gevoel het, het ontaard in ‘n liefdes verhaal. Was dit nie vir ons ouers wat beste vriende van kleins af is nie het ons dalk nie nou op trou gestaan nie. Ons liefde is so eenvoudig, ons stel God eerste in alles wat ons doen.
LIEFDESVERHAAL
TROU WENSE
Geskenk idee
Sou U 'n geskenkie wou koop, spaar U self die baie loop. Uit groot waardering vir ons vol spens, versoek ons eerder 'n geldtjie vir ons spaarvarkie se pens!
RSVP datum
RSVP asseblief voor of op 15 Augustus 2023.