top of page

SUNEL & NICO

07 Desember 2024

LIEFDE

ONS LIEFDESVERHAAL

waar alles begin het

In Stellenbosch het hulle verhaal begin.
 
Nico met sy mullet,
Nella met haar skaam glimlag.
 
'n Soen laatnag voor die koshuisdeur het Nella se hart gesteel.
 
Die liefde het begin blom,
en alles mooi het daarmee gekom.
 
Nico het 'n vis in Jacosbaai gevang & Nella het die plaas in Keetmans begin verlang.
 
29 Maart het Nico die knieg gebuig & Nella gevra vir 'n lewe saam
 
Kom saam en laat die trouklokke jou verdoof Terwyl Nico & Nella hulle ewige liefde aan mekaar beloof

”Daarby het Hy gesê: ‘Daarom sal 'n man sy vader en moeder verlaat en saam met sy vrou lewe en hulle twee sal een wees.’ Hulle is dus nie meer twee nie, maar een. Wat God dan saamgevoeg het, mag 'n mens nie skei nie.”

Matteus 19:5-6

Our Wedding Day

ONS TROUDAG

kom vier die liefde

Kom saam en laat die trouklokke jou verdoof Terwyl Nico & Nella hulle ewige liefde aan mekaar beloof.

WANNEER

Saterdag, 07 Desember 2024
Gaste arriveer om 15h00
Seremonie begin 15h30

WAAR

Kerk seremonie – NG Moedergemeente Oudtshoorn
24 Kamp St, Oudtshoorn, 6620
Aanwysings

Onthaal – De Opstal Country Lodge
R328, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620
Aanwysings

FYNER DETAIL

Kontant kroeg met kaartfasiliteite sal beskikbaar wees.
Metgesel en kinders slegs per uitnodiging.

0C0A8429.jpg
0C0A8198.jpg
0C0A8228.jpg
KLERE
0C0A8024.jpg

DIE KLEREDRAG

wat kan ons aantrek?

DRESS CODE ILLUSTRATIONS.png

Semi-Formeel
Dames: Onthou ‘n paar dansskoene
Manne: Geen jeans asseblief

Skedule

NAWEEK SKEDULE

hoe die naweek gaan verloop

Vrydag, 6 Desember

Gaste wat al Vrydag in Oudtshoorn ariveer is welkom om saam by De Opstal te kom kuier. (R100/pp)

Coetzee afskop: 18:00-22:00

Drag: Gemaklik

Kontant kroeg met kaartfasiliteite sal beskikbaar wees.

Saterdag, 7 Desember

Seremonie: 15h00 vir15h30

Onthaal sal volg

AKKOMMODASIE

waar kan ons oorbly?

VERBLYF OPSIES

Stonebreaker Country Lodge
4 km vanaf venue
044 272 6789
info@stonebreakerlodge.com
stonebreaker@mweb.co.za
Sien webtuiste
 
Old mill
4 km vanaf venue
Tel: 044 272 7308
WhatsApp: 071 193 0810
Sien webtuiste

Berluda Farmhouse & Cottages
2 km vanaf venue
Tel: 063 270 2610
Email: info@berluda.co.za
Sien webtuiste
 
Thorntree Country Lodge
1 km vanaf venue
082 493 1184
Sien webtuiste

Akkommodasie
0C0A8359.jpg
Honeymoon wishes

TROU WENSE

as jy wonder oor 'n geskenk

Die heel grootste geskenk is julle teenwoordigheid by ons spesiale dag.

`n Geskenkie is glad nie oorbodig,
maar `n geldjie is meer wat ons benodig.


Bank besonderhede:
Bank name: Standard Bank
Branch name: STELLENBOSCH
Branch code: 610
Account holder: MR NICO N COETZEE
Account number: 10 22 218 665 6
Account type: CURRENT

0C0A8504.jpg
RSVP
0C0A8549.jpg

RSVP DATUM

kom vier saam met ons

RSVP asseblief voor of op 02 September 2024.

Ons sien uit om ons groot dag saam met julle te vier!

EB.png

Designed by Weddings by EB

bottom of page