top of page

NICOLENE & PIETER

die maand van februarie

DSC_7623-Enhanced-NR.JPG
DSC_7615-Enhanced-NR.JPG

ONS TROUDAG

kom vier saam die liefde

Deur liefde het ons mekaar gevind en deur liefde word ons in eg verbind. U word hartlik uitgenooi na die huweliksbevestiging van
Nicolene Loots & Pieter Marais

DATUM

Saterdag, 15 Februarie 2025
Gaste arriveer vanaf 15h30
Seremonie begin om 16h00

VENUE

Joubertsdal Country Estate
R60, Swellendam, 6740
Aanwysings

BELANGRIKE INLIGTING

Metgesel slegs per uitnodiging.
Ongelukkig geen kinders.
Kontant kroeg met kaartfasiliteite beskikbaar.

KLEREDRAG

Ons versoek dat ons gaste semi-formele drag dra vir ons troudag.

WEDDING
DRESS CODE

ONS GEVOLG

ons belangrike mense

STROOIMEISIES

Janie Marais
Chane Kotze
Janice Avenant

STROOIJONKERS

Joubert Wolmarans
Lochner Eksteen
Jakobus Van Zyl

DSC_7649-Enhanced-NR.JPG
GEVOLG
DSC_7645-Enhanced-NR.JPG

"En so begin ons storie, 'n storie vol hoop en liefde, 'n storie gevorm uit drome wat ons nou kan saambou."

AKKOMMODASIE

waar om te bly vir ons troue

Fonteinskloof
(8km vanaf venue)
0832688273
Bespreek

Jan Harmsgat Country House
(9km vanaf venue)
Noem Joubertsdal met bespreking vir afslag
0236163311
Bespreek

Bonfruitti
(12km vanaf venue)
0845492924
Bespreek

Eenuurkop
(15km vanaf venue)
0829569461
Bespreek

Leopard Trail Guesthouse
(7.7km vanaf venue)
0824134021
Bespreek

Leeurivier selfsorg eenhede
(7km vanaf venue)
0825189119
Bespreek

 

Leeuwrivier gastehuis
(7km vanaf venue)
0827437837
Bespreek

VERBLYF
DSC_7401.JPG

TROU WENSE

as jy wonder oor geskenke

Die grootste geskenk is dat jy/julle deel is van ons spesiale dag. Sou jy iets wou bydra is 'n geldjie in die sak meer werd as 'n geskenkie op die rak.

Sien bank besonderhede hier

WENSE
DSC_7360.JPG
RSVP

VIER SAAM

kom vier saam met ons

RSVP asseblief voor of op 15 Desember 2024.
Ons sien uit om saam met jou ons spesiale dag te vier!

As jy onseker is oor enige iets, kontak gerus vir:
Nickey – 064 707 4019

"Waar liefde is, is daar geen vrees."

- 1 Johannes 4:18

DSC_7586-Enhanced-NR.JPG
EB.png

Designed by Weddings by EB

bottom of page