top of page
Lisa-Mari en Martin
10 FEBRUARIE 2024
Liefdes
Ons liefdesverhaal
Ons storie het in 2016 begin. Lisa het ‘n “gap jaar” gevat by Target Life in Pretoria. Deel van die gap jaar was om elke maand op ‘n kamp/ toer te gaan. In Mei moes hulle op ‘n plaas gaan bly om te leer hoe die plaaslewe werk. Lisa was op ‘n neutplaas ingedeel. Syt ‘n dag voor die vertekdatum uitgeruil met iemand anders aangesien sy dodelik allergies is vir neute. So het sy en 6 ander meisies op die Storms se plaas gaan werk vir ‘n week.
Martin was heel verstom toe die 7 meisies die dag in die kombie daar opdaag aangesien hy nie van die reeling geweet het nie. Hyt vriendlik gevra of hulle dalk verdwaal het nadat die meisies hulle tasse begin uitlaai.
Martin het na die week gevra of Lisa dalk ‘n koffie wil gaan drink. Na ‘n hele paar koffies en vele avonture later, is daar ‘n ring aan die vinger en ‘n leeftyd van koffies wat voorlê.
EN AS EK DIE DAG MY HAND IN JOUNE SIT
SAL EK MY PADKAARTE BERE MET DIE WETE
MY REISE OPSOEK NA JOU IS NOU VERBY.
- Antjie Krog
Ons troudag
Jy word hartlik uitgenooi na die huweliksbevestiging van Lisa-Mari Viljoen en Martin Storm.
DATUM
VENUE
Saterdag, 10 Februarie 2024
Gaste arriveer om 15h30
Seremonie begin stiptelik 16h00
Tsekama Wedding Venue
R33, Modimolle, 0510
Aanwysings
KLEREDRAG
Semi Formeel
Geen spesifieke kleur pallet vir kleredrag nie.
FYNER DETAILS
Kaartfasiliteite sal beskikbaar wees by die kroeg.
Metgeselle en kinders slegs op uitnodiging.
Ons Troudag
SKEDULE
1/3
Troudag skedule
Gaste arriveer
15h30
Harvest Table
17h00
Seremonie
16h00
Onthaal
18h30
Akkommodasie
Akkommodasie
CASTLE DE WILDT
MONATE GAME LODGE
31km
071 128 7652
Bespreek
15 km
014 718 7000
Bespreek
HANLIN LODGE
ZWAHILI PRIVATE GAME LODGE
7.3 km
info@hanlinlodge.co.za
Bespreek
3.4 km
012 653 4340
Bespreek
GELUKSVLEI
NYL RETREAT
3.8 km
083 304 0935
Bespreek
39 km
083 289 3392
Bespreek
SHANGRI-LA COUNTRY HOTEL & SPA
33 km
014 718 1600
Bespreek
RSVP
Asseblief RSVP voor of op 31 Desember 2023.
Metgesel en kinders slegs per uitnodiging.
RSVP
bottom of page