top of page
MONIQUE+RANIËL
die maand van Augustus
KOEGELENBERG
feesviering
Hiermee word u hartlik uitgenooi na die huweliksbevestiging van
MONIQUE DE VILLIERS
(dogter van Henties en Yolande de Villiers)
& RANIËL KOEGELENBERG
(seun van Nicky en Ann-Doree Koegelenberg)
DATUM
Saterdag, 24 Augustus 2024
Gaste arriveer om 14h00
Seremonie begin om14h30
VENUE
Groenrivier Function Centre
Groenrivier, R311, Riebeek West, 7306
Sien aanwysings
FYNER BESONDERHEDE
Slegs kontant kroeg beskikbaar, geen kaartfasiliteite sal beskikbaar wees nie.
Metgesel en kinders slegs per uitnodiging.
Our Wedding Day
KLEREDRAG
wat om te dra
Daar word van alle gaste versoek om formeel in swart ons troue by te woon.
“I HAVE FOUND THE ONE WHOM MY SOUL LOVES.”
Song of Solomon 3:4
PROGRAM
hoe dinge gaan verloop
ARRIVEER
14h00
CANAPÉS
15h30
PARTYTJIE
20h30
SEREMONIE
14h30
AANDETE
19h05
Dress Code
Accommodation
DIE VERBLYF
waar kan jy bly
Riebeek Wes en Riebeek Kasteel is baie naby aan mekaar. Loer bietjie op Booking.com en LekkeSlaap, maar hier is ‘n paar opsies:
RIEBEEK-WES
(Bekostigbaar en baie naby)
Church Hills Boutique & Accommodation
church-hills@riebeekvalley.net
022 461 2345 | 076 074 5832
Schoemansrus Guesthouse
079 881 2011
RIEBEEK KASTEEL
Villa Anna Katarina
072 826 0555
Gabriella’s
074 207 1328
The Royal Hotel
Honeymoon wishes
TROUWENSE
geskenk idees
Die grootste geskenk is dat jy/julle deel is van ons spesiale dag. Indien jy dit op jou hart het om wel iets te gee is jy welkom om so te maak of om geldjie by die dra.
Sien bank besonderhede
RSVP
KOM VIER
saam met ons
RSVP asseblief voor of op 05 Junie 2024.
Elke gas om asseblief die vorm individueel in te vul met u keuse van hoofgereg.
bottom of page