top of page

jani

reynier

en

ons troudag

jy word hartlik uitgenooi

Saam met hul ouers, nooi Jani van Heerden en Reynier van Rooyen jou met groot opwinding uit na hul groot dag.

saterdag, 
28 maart 2026

Gaste arriveer om 15h30  |  Seremonie begin om 16h00

die venue

Louvain Guest Farm
Herold, Garden Route, Scenic Route 62, 6615
Sien aanwysings

Our Wedding Day
R6__6128.jpg

“Ons ken en vertrou die liefde wat God vir ons het. God is liefde. En wie in die liefde bly, bly in God en God bly in hom.”

1 Johannes 4:16

die detail

meer oor ons troudag

Metgeselle en kinders slegs per uitnodiging.

Alhoewel ons lief is vir julle kinders, is hierdie geleentheid slegs vir volwassenes. Ons versoek dat daar geen kinders by ons troudag is nie.

Kontantkroeg met kaartfasiliteite beskikbaar.

die kleredrag

Ons versoek dat ons gaste Formele kleredrag aantrek vir ons troue.
Dames asseblief geen wit rokke nie.
Hou jou sneakers vir die dansvloer!

DRESS CODE.png
R6__6108.jpg
Details

die tydlyn

hoe dinge gaan verloop

WEDDING SCHEDULE.png

15.30

Gaste Arriveer

17.00

Drankies

20.00

Lekker Eet

00.30

Laaste Rondtes

16.00

Seremonie

19.00

Onthaal

21.00

Lekker Kuier

01.00

Huistoe gaan tyd

Accommodation
R6__5928.jpg

akkommodasie

naweek verblyf opsies

Daar is verblyf beskikbaar by die venue vir alle gaste.
Laat weet ons of jy gebruik gaan maak van die akkommodasie beskikbaar by Louvain Guest Farm op die RSVP vorm.
Sien meer van Louvain Guest Farm hier.

Daar is vele ander opsies beskikbaar op Lekkeslaap, Booking.com en Airbnb.

R6__5984.jpg
Honeymoon wishes

trouwense

as jy wonder oor geskenke

Die heel grooste geskenk is julle teenwoordigheid by ons spesiale dag.
Indien jy dit op jou hart het om ons nog verder te bederf is jy welkom om so te maak of om ‘n geldjie by te dra.

Bankbesonderhede:
Bank: Standard Bank
Rekeninghouer: Reynier van Rooyen
Rekeningnommer: 10 24 255 6947
Takkode: 000214
Verwysing: Jou naam en van

R6__5871.jpg
R6__5998.jpg

kom vier saam

met ons die liefde

Laat weet ons asseblief voor of op 30 November 2025 of jy ons troudag sal bywoon. Lig ons ook op die vorm in of jy gebruik gaan maak van die verblyf op die venue vir die Saterdagaand.

Vir enige navrae kontak gerus vir:
Jani: 083 793 9144  |  Reynier: 071 294 6454

RSVP
EB.png

Designed by Weddings by EB

bottom of page