top of page

ILANDRI

en

JD

SWART BRUILOF

ons virewig begin hier

Ons virewig begin binnekort en ons sal graag ons spesiale dag met jou wil deel. Hiermee word jy uitgenooi na die huweliksbevestiging van Ilandri Fry en JD Swart

SATERDAG,
14 MAART 2026

Gaste arriveer om 15h30  |  Seremonie begin om 16h00

die venue

Nooitgedacht Estate
R304 Koelenhof Rd, Stellenbosch, 7605
Sien aanwysings

Our Wedding Day
90-074A7648.jpg

FYNER DETAIL

meer oor ons troudag

Metgesel slegs per uitnodiging.
Alhoewel ons lief is vir julle kinders, is hierdie geleentheid slegs vir volwassenes. Ons versoek dat daar geen kinders by ons troudag is nie.

Kontantkroeg met slegs kaartfasiliteite beskikbaar.

die kleredrag

Ons versoek dat ons gaste semi-formele kleredrag aantrek.
Dames, vermy asseblief wit.

DRESS CODE.png
Details

DIE TYDLYN

hoe dinge gaan verloop

ICONS.png

16h00

Seremonie

17h00

Drankies

19h00

Onthaal

02h00

Troue eindig

Accommodation

VERBLYF

naweek akkommodasie

Kontak gerus vir Ilandri indien jy graag op die venue wil bly.
Sien verdere verblyfopsies in die omgewing:

Sugarbird Manor (1.8km vanaf venue)
Protea Hotel Dorpshuis (6.8km vanaf venue)
Weltevreden Estate (2.6km vanaf venue)
Devonvale Golf & Wine Estate (4km vanaf venue)

Daar is vele opsies beskikbaar op Booking.com en Airbnb.

80-074A7593.jpg

VIER SAAM

kom vier saam die liefde

Laat weet ons asseblief voor of op 21 Januarie 2026 of jy ons troudag sal bywoon. Stel ons in kennis van enige dieetvereistes of allergieë.

Vir enige navrae kontak gerus vir:
Ilandri: 082 813 4850  |  JD: 072 024 0639

RSVP
EB.png

Designed by Weddings by EB

bottom of page