top of page
Ons liefdesverhaal
17.10.2017
Ons eerste kuier saam
14.04.2018
Edrich vra vir Harriet om sy meisie te wees
25.05.2024
Ons raak verloof
21.02.2018
Ons eerste soen
16.12.2021
Harriet trek Stellenbosch toe
22.02.2025
Ons trou
Liefdes
Ons troudag
Met vreugde in ons harte, word julle uitgenooi na die huweliksbevestiging van Harriet en Edrich! Dit is vir ons ‘n voorreg om hierdie spesiale dag met julle te deel en om die liefde wat ons verenig te vier. Julle teenwoordigheid sal ons dag onvergeetlik maak. Ons sien uit om julle te verwelkom!
Saterdag,
22 Februarie 2025
Gaste arriveer om 15h00
Seremonie begin stiptelik om 15h30
Landtscap
Blumberg Road, Devonvale, Stellenbosch, 7600
Sien aanwysings
Fyner Besonderhede
Metgesel slegs per uitnodiging.
Asseblief geen kinders nie.
Kontantkroeg, slegs kaartfasiliteite.
Our Wedding Day
"LOVE RECOGNIZES NO BARRIERS. IT JUMPS HURDLES, LEAPS FENCES, PENETRATES WALLS TO ARRIVE AT ITS DESTINATION FULL OF HOPE."
- Maya Angelou
Die kleredrag
Semi-formeel
Ons beveel die volgende kleredrag aan:
Mans: Das of “Blazer”, met ‘n chino.
Dames: “Cocktail” of Tee-lengte rok.
Geen jeans, kortbroekke of plakkies, asseblief.
Ons versoek vriendelik dat dames nie wit klere sal dra nie.
Dress Code
Accommodation
Vevoer en verblyf
Verblyf opsies
Devonvale Golf & Wine Estate
3.8km vanaf venue
021 865 2080
Bespreek
The Log Cabin
6.4km vanaf venue
info@thelogcabin.co.za
Bespreek
Wild cLover Cottages
9.1km vanaf venue
083 303 9951
Bespreek
Rouana Guest Farm
6.2km vanaf venue
067 797 8018
Bespreek
Magnolia Place
15km vanaf venue
021 883 8799
Bespreek
Vervoer opsies
Uber is beskikbaar in die Stellenbosch area.
​
Shuttle Up
072 246 4592
​
Winelands Private Shuttles
063 278 5944
bookings@privatetransfer.co.za​
​
​Go Shuttles
072 368 3455
Oak Leaf Shuttles
082 579 0096
​
Stellenbosch Shuttles
084 730 9467
Timeline
tydlyn van die dag
Ons eet
Aandete - 18h30
Ons trou
Gaste arriveer - 15h00
Seremonie - 15h30
Ons drink
Drankies + Canapés - 16h30
Ons praat
Heildronke - 18h00
Ons dans
Partytjie tyd - 19h30
Ons groet
Troue eindig - 00h00
Honeymoon wishes
Ons trou wense
Geskenk wenk
Jy weet wat hulle sê: geld kan nie geluk koop nie, maar dit kan vir ons die kans gee om 'n paar drome waar te maak! As jy wil bydra, sal enige kontantgeskenk baie waardeer word.
Standard Bank
Mnr EL Aucamp
Current Account
Takkode: 7654
Rek no: 10 14 729 419 1
Verwysing: Jou naam
Rsvp
Kom vier saam
RSVP datum
RSVP asseblief voor of op 15 Desember 2024.
"Place me like a seal over your heart, like a seal on your arm; for love is as strong as death, its jealousy unyielding as the grave. It burns like blazing fire, like a mighty flame. Many waters cannot quench love; rivers cannot sweep it away."
– Song of Solomon 8:6-7 (NIV)
bottom of page