top of page

BIANCA + JACQUES

die maand van Augustus

image00010.jpeg
image00008.jpeg

#CrazySlabbertLove

feesviering

Hiermee wil ons jou hartlik uitnooi om deel te wees van ons huweliksbevestiging.

DATUM

Saterdag, 23 Augustus 2025
Gaste arriveer om 14h30
Seremonie begin om 15h00
Troue eindig om 23h30

VENUE

Die seremonie en onthaal vind plaas by Tshikwalo Game Lodge

Dinokeng Game Reserve, Rust de Winter Road

Pretoria, 0040

Sien aanwysings

FYNER BESONDERHEDE

Kontantkroeg met kaartfasiliteite sal beskikbaar wees (GEEN EIE DRANK).
Metgesel slegs per formele uitnodiging.
Alhoewel ons baie lief is vir die klein lyfies in ons lewe, sal die feesviering uitsluitlik vir volwassenes wees.​
Bewaringsfooi en voertuigfooi van Tshikwalo op eie onkostes.

Our Wedding Day
Dress Code

KLEREDRAG

wat om te dra

Formeel en Elegant
Dames: Neutraal (Beige, Champagne, Goud)
​Mans:  Wit hemp met `n Chino

Sien illustrasie as kleredrag inspirasie vir ons troudag.

DRESS CODE.png
image00007.jpeg
image00004.jpeg

“If I know what love is, it is because of you.”

– Hermann Hesse

Accommodation

DIE VERBLYF

waar kan jy bly

Die troue vind plaas binne `n wildsreservaat en daarom wil ons graag ons gaste aanmoedig om die aand van die troue by Tshikwalo Game Lodge oor te slaap.

​

Sien meer informasie oor Tshikwalo akkommodasie hier.

Sien kostes vir akkommodasie hier.

image00003.jpeg
Honeymoon wishes

TROUWENSE

geskenk idees

Die grootste geskenk is jou teenwoordigheid by ons troudag.
Indien jy dit op die hart het om iets meer te gee, sal ons `n inbetaling of koevertjie opreg waardeer. Onthou, `n geldjie in die sak is beter as `n geskenkie op die rak!


Sien bank besonderhede

image00006.jpeg
RSVP
image00001.jpeg

KOM VIER saam

met ons die liefde

RSVP asseblief voor of op 23 April 2025 vir die troue asook die verblyf.

​

Sluit gerus aan op die WhatsApp groep vir verdere kommunikasie rakende die troue.

​Ons sien uit om ons spesiale dag met julle te deel!

image00009_edited.jpg

- Mark 10:9

“THEREFORE, WHAT GOD HAS JOINED TOGETHER, LET NO ONE SEPARATE.”

EB.png

Designed by Weddings by EB

bottom of page