top of page

NADIA & EMIL

vier - en - twintig februarie

ninabuys_Emil___Nadia_Preview-5.jpg
ninabuys_Emil___Nadia-9.jpg

BOSSCHA

beloftes

Hiermee word u hartlik uitgenooi na die huweliksbevestiging van

NADIA BODE

(dogter van André & Albé Bode)

& EMIL BOSSCHA

(seun van Peter & Elsa Bosscha).

DATUM

Saterdag, 24 Februarie 2024

Gaste arriveer om 15h30

Seremonie begin om16h00

VENUE

SEREMONIE

The Sanctuary

La Roche, Franschhoek

ONTHAAL

The Festival Hall

La Roche, Franschhoek

Sien aanwysings

FYNER DETAIL

Geen kontant, slegs kaartfasiliteite beskibaar.

Metgesel en kinders slegs op uitnodiging.

Stuur asseblief ’n foto van jou, asook jou metgesel na Nadia (082 765 0143).

Our Wedding Day

DIE KLERE

dragskode

Formeel & Swart

(Ons herinner dat dit ‘n warm somer in die Boland is).

COLOUR PALETTE.png
ninabuys_Emil___Nadia_Preview-19.jpg
ninabuys_Emil___Nadia_Preview-11.jpg

“DIE HERE HET GROOT DINGE VIR ONS GEDOEN EN ONS IS VOL VREUGDE!”

-Psalm 126:3

#BosschaBeloftes

DIE TROU

dag skedule

ARRIVEER

15h30

SCHEDULE.png

CANAPÉS

17h00

PARTYTJIE

20h30

SEREMONIE

16h00

AANDETE

19h30

ninabuys_Emil___Nadia-105.jpg
ninabuys_Emil___Nadia-101.jpg
Dress Code
Accommodation

DIE VERBLYF

opsies

Sien verblyf opsies beskikbaar naby aan La Roche Estate:

Le Petit Bijou Boutique Apartments

Chapter House Boutique Hotel

Protea Hotel by Marriot

La Paris Estate

Droom Guesthouse

Fransvliet Guesthouse

Verdere verblyf opsies

Volg die skakel vir verdere akkomodasie binne en rondom Franschhoek.

Besoek gerus ook Bookings.com & AirBnB vir verdere opsies.

ninabuys_Emil___Nadia-86.jpg

AAN ONS

ouers familie en vriende

“tussen die groen en die berge

beloof ons trou aan mekaar

waar stilte die vreugde ontmoet

en God sy plek inneem tussen ons

ons harte loop oor van dankbaarheid

vir jou as getuie van ons liefde

wat daar is vir dag een van ons vir altyd

wat saam met ons gegroei het tot hier

en vir wie ons so lief is”

 -Kaalwoorde, vir Bosscha Beloftefees

'

Honeymoon wishes

ONS TROU

wense

GESKENK IDEE

Jou teenwoordigheid is ons grootste geskenk.

Sou julle ons wou bederf, sal kontant of ‘n geskenkbewys opreg waardeer word.

Sien bank besonderhede

ninabuys_Emil___Nadia_Preview-3.jpg
RSVP
IMG_1193.JPG

KOM VIER

saam met ons

RSVP DATUM

RSVP asseblief voor 10 Januarie, 2024.

bottom of page