top of page
ASH-LYNN
in die maand van oktober
+BRADMAN
GETTING
Grove’d
Hiermee word u hartlik uitgenooi na die huweliksbevestiging van
ASH-LYNN VAN ROOYEN
(dogter van Linda en Godfrey van Rooyen) &
BRADMAN GROVE
(seun van Marina en Rodger Grove)
Kom deel in die vreugde wanneer Ash-Lynn en Bradman een word voor God.
DATUM
Saterdag, 26 Oktober 2024
Gaste arriveer om 14h30
Seremonie begin om15h00
VENUE
Morgansvlei Country Estate
Straatskerk street, Tulbagh, Wes-Kaap, 6820
Aanwysings
FYNER DETAIL
Kontantkroeg – kaart fasiliteite beskikbaar.
Stel asseblief ons in kennis van enige allergieë of dieetvereistes.
Metgesel en kinders slegs per formele uitnodiging.
Our Wedding Day
DIE KLERE
dragskode
Formeel & Swart
(Aardse, Herfs kleure)
KLERE
“En as ek die dag my hand in joune sit sal ek my padkaarte bêre met die wete my reise opsoek na jou is nou verby.”
- Antjie Krog
DIE TROU
dag skedule
ARRIVEER
14h30
CANAPÉS
16h00
PARTYTJIE
20h30
SEREMONIE
15h00
AANDETE
18h30
Dress Code
Accommodation
DIE NAWEEK
verblyf opsies
Morgansvlei Estate:
Self-sorg dubbel kamers, ensuite dubble kamer met groot en medium kamers.
Kontakbesonderhede:
084 584 1820
Sien ander verblyf opsies beskikbaar naby aan Morgansvlei Estate:
AAN ONS
geliefdes
Our hearts are bursting with appreciation for you, our eternal love that has grown with us to this point and whom we adore so much, as we swear loyalty to one another between the green and the mountains, and God takes his seat between us.
Die Grove’s
Honeymoon wishes
ONS TROU
wense
GESKENK IDEE
Jou teenwoordigheid is ons grootste geskenk. Sou julle ons wou bederf, sal kontant of ‘n geskenkbewys opreg waardeer word.
Sien bank besonderhede hier
“We come to love not by finding a perfect person, but by learning to see an imperfect person perfectly.”
- Up
RSVP
KOM VIER
saam met ons
RSVP asseblief voor of op 09 Augustus 2024.
Indien onseker oor enige iets kontak ons gerus.
Ash-Lynn – 078 323 2281
Bradman – 062 840 0978
“So they are no longer two, but one. Therefore what God has joined together, let man not separate.”
- Matthew 19:6
bottom of page