top of page

ANIKA JOHANN

ons virewig begin hier

AA-8.jpg

FEESVIERING

kom vier saam die liefde

Deur liefde het ons mekaar gevind en deur liefde word ons in die eg verbind. Hiermee word jy vriendelik uitgenooi na die huweliksbevestiging van

ANIKA BESTER

(dogter van Fredel en Annemarie Bester)

& JOHANN DIPPENAAR

(seun van Christo en Hanlie Dippenaar.)

die datum

Saterdag, 20 September 2025
Gaste arriveer 15h00  |  Seremonie begin stiptelik 15h30

die venue

Die Boord Venue
Voortrekker St, Wolseley, 6830
Aanwysings

WEDDING

NEEM KENNIS

Kontantkroeg met kaartfasiliteite beskikbaar.
Metgesel en kinders slegs per uitnodiging.

die kleredrag

Semi-formeel, maar hou dit elegant.

Dames: vloer lengte of tee-lengte rokke, geen “cocktail” rokkies asseblief.
Mans: langbroek met das of “blazer.”

DRESS CODE.png
AA-21.jpg

DIE DETAIL

fyner besonderhede

Details
WENSE
AA-23.jpg

TROU WENSE

as jy ons wil bederf

GESKENK WENK

Jou teenwoordigheid is ons grootste geskenk.

Sou julle ons verder wou bederf, sal kontant of ‘n geskenkbewys opreg waardeer word.

bank besonderhede

Standard Bank
Mnr JL Dippenaar
Rekeningtipe: Spaar
Rekening no:1024 5654 923
Takkode: 7654
Verwysing: Jou naam

– Romans 12:10

BE DEVOTED TO ONE ANOTHER IN LOVE. HONOUR ONE ANOTHER ABOVE YOURSELVES.

AA-53.jpg
RSVP

RSVP DATUM

Asseblief RSVP voor of op 6 Julie 2025.

kontak ons

Vir verdere vrae rondom ons troudag, kontak gerus die bruid of bruidegom.
Anika - 074 898 1663
Johann - 082 848 8126

TO LOVE AND BE LOVED IS TO FEEL THE SUN FROM BOTH SIDES.

– David Viscott

AA-19.jpg

BYWONING

vier saam die liefde

EB.png

Designed by Weddings by EB

bottom of page